cover image of Openbaring

Openbaring

'n Reisjoernaal

by C. Johan Bakkes

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Subjects

Openbaring is 'n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes – C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en 'n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie. Hoekom? Want dié reisigers doen hul bes om nie "lou" te wees nie, maar met absolute oorgawe te lewe!

Publication Details

Publisher:
Queillerie
Publication Date:
2016

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 5.5 MB
  • Adobe EPUB eBook 5.5 MB

C. Johan Bakkes (Author)

Casparus Johan Bakkes is op 21 Oktober 1956 op Stellenbosch gebore. Hy word groot op Saldanha aan die Weskus en matrikuleer aan Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria, waarna hy ʼn geoktrooieerde rekenmeester en ouditeur word. Tans is hy avonturier e...

More about C. Johan Bakkes
Openbaring
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free