Studiewerkgids
ebook ∣ Droomdelwers Graad 11 Huistaal · Best Books Studiewerkgids
By Pieter Rademeyer

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hierdie studiewerkgids is deel van 'n reeks. Soos die naam sĂȘ, is dit nie net 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids:
'n Opsomming van die verhaal.
'n Bespreking van die basiese kenmerke van die roman, aan die hand van die teks.
Agtergrondinligting en annotasies.
Hoofstuk-vir-hoofstuk opsommings, vrae en assesseringstake, met plek vir leerders se antwoorde.