Basterhond

ebook

By Louw Erasmus

cover image of Basterhond

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

'n Polisieman erf sy pa se plaas noord van die Zoutpansberg. Die wildsplaas grens aan Venitia, 'n myndorpie by een van die rykste diamantmyne in die wêreld. Dit is 'n harde wêreld en dit gaan maar moeilik op die plaas. Hy bedank sy werk en koop renosters om met dit te begin teel. Die werkers op die plaas is lojaal aan hom en almal werk baie hard. Sy vrou Sarie werk in die apteek om die pot aan die kook te hou.
Die Venetia myn is op 'n ryk diamant aar wat ook deur sy plaas loop. Wat hy nie geweet het nie is dat daar verskillende mense is wat hulle oog op die plaas en die renosters het vir hulle eie selfsugtige redes. Sy mense op die plaas staan agter hom en help hom in alles wat hy doen. Hy begin onraad merk maar vir sy vrou se onthalwe probeer hy om die vrede te bewaar.
Dan verwag Sarie 'n tweeling en komplikasies met die swangerskap, vereis dat sy Pretoria toe moet gaan. Sy moet spesiale behandeling kry om die tweeling en haar gesondheid te verseker. Baster gebruik die geleendheid om die mense wat hom pla vas te vat. Sy mense op die plaas help waar hulle kan, maar die boosdoeners het internationale kontakte wat vir niks skrik nie. Baster aan die ander kant los nie as hy eers begin het nie en hulle het eerste aan hom begin krap!

Basterhond