
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Nanette van Rooyen se roman Chinchilla vertel die boeiende verhaal van Lea, wat in reaksie op huishoudelike geweld waartydens sy ʼn kind verloor, vanuit Swakopmund terugkeer na haar geboorteplaas in die Roggeveld.
Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zacharias die obsessiewe valkenier, Krisjan die Simpatieke en Mirjam die dorpsbanshee, begin sy haar helingsproses . . .
"Chinchilla is ʼn andersoortige teks met ʼn eie tematiek, ʼn eie ritme en ʼn eie taalidioom. Kortweg, dit is besonders." – Henning Snyman