cover image of Vlam in die sneeu

Vlam in die sneeu

Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker

by Francis Galloway

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker 'n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en 'n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar 'n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy 'n jaar ouer. Só begin 'n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. 'n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as tweehonderd skrywes een van Suid-Afrika se aangrypendste liefdesverhoudings.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Umuzi
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 2.8 MB
  • Adobe PDF eBook 2 MB
  • Adobe EPUB eBook 6 MB

Francis Galloway (Editor)

Francis Galloway doen navorsing op die terrein van boekgeskiedenis en uitgeweryondersoek. Sy is die redakteur van die afdeling geesteswetenskappe van LitNet Akademies. Gedurende haar loopbaan was sy 'n dosent in Afrikaanse letterkunde en in uitgew...

More about Francis Galloway
Vlam in die sneeu
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free