We want your feedback!
Click here
cover image of Katja se Avonture Boek 1

Katja se Avonture Boek 1

'n Sappige Beloning

by Julia Richman

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die Jaagtog na Spek is 'n kort roman en avontuur van 'n liefdevolle kat met 'n towerstert wat mal is oor gebraaide spekhappies. Katja Kieterkat raak tydens 'n somervakansie by die see bevriend met Frederik Flap, die flappende seeumeeu met een been. In haar poging om hom te help wraak neem teen die gulsige kat van die hotel wat sy been afgebyt het, bevind sy haarself in 'n regte KATastrofe met wollerige winterpantoffels en 'n paar eienaardige en vreesaanjaende menslike karakters. Na haar gewaagde reddingspoging kry sy darem 'n vuurwarm beloning!

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Struik Kinders
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 4.7 MB
  • Adobe PDF eBook 8.8 MB
  • Adobe EPUB eBook 4.7 MB

Julia Richman (Author)

Julia Richman is die afgelope agt jaar bekend as 'n vryskutskrywer, hoofsaaklik vir haar artikels in plaaslike tydskrifte. Sy het die Get Smarter Creative Writing Course deur Mike Nicol in 2013 voltooi.

More about Julia Richman
Katja se Avonture Boek 1
Copy and paste the code into your website.