Springbok-rugbyvasvra

ebook 1001 vrae en antwoorde

By Pierre Francois Massyn

cover image of Springbok-rugbyvasvra

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nóg gelok? Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland? Watter Springbok-slot het 'n glasoog gehad? Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in 'n hoogs vermaaklike manier: dit bevat 1001 vrae en antwoorde. Rugby-fanatici kan nou die mees verregaande staaltjies geniet, sowel as die koue, harde feite en statistieke oor dié sportsoort waaroor almal gaande is.Dié deeglik nagevorsde boek dek die volle spektrum van ons rugby geskiedenis, van die eerste toetswedstryd in 1891 tot vandag toe. Die boek het twee afdelings: toets jou kennis deur die vraag in die eerste afdeling te lees, en gaan dan jou antwoord na in die tweede afdeling. Rugbybewonderaars sal ongetwyfeld meer as genoeg uitdagings tussen die menige vrae wat hier byeengebring is, vind. En, as spesiale bonus, sluit die skrywer ook sy droomspan in – die beste spelers van alle tye in een superspan. Prettig, informatief en feitelik – 'n móét-lees vir almal wat rugbymal is.
Springbok-rugbyvasvra