Regters oor gister

ebook

By Ena Murray

cover image of Regters oor gister

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In Regters oor gister haal die verlede vir Mignon Preller in – 'n verlede waaraan sy heeltemal onskuldig is . . . Mignon is 'n gelukkige, sorgvrye student uit 'n stabiele ouerhuis. Wanneer sy hoor dat haar beste vriendin 'n aangenome kind is, ontstel dit haar diep – té diep, want só sluip 'n ou verskrikking uit die verlede ongevraag die vreedsame tuiste binne wat Fred en Anita Preller vir Mignon en haar lieflingbroer, Steve, probeer skep het. Twintig jaar gelede het hulle 'n verkeerde besluit omtrent Mignon geneem, 'n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van 'n verbode liefde hou. 'n Ontroerende verhaal van ontreddering, en uiteindelik van die helende krag van die liefde.
Regters oor gister