
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Dit was 'n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oĆ« wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos 'n weerligvoĆ«l in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti 'n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy 'n ou mkhulu met 'n grys baardjie. Hierdie skooluitgawe is aangevul met
'n inleiding tot die roman
woordverklarings
glossariums
verrykende materiaal
vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.