Dis ek, Anna

ebook die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer

By Anchien Troskie as Elbie Lötter

cover image of Dis ek, Anna

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom laat boet. Ek is op pad om my lewe terug te vat. Nie te vra nie. Nie te bedel nie. Te vat." Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is 'n boek wat elke mens moet lees: 'n verhaal van 'n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie.
Dis ek, Anna