We want your feedback!
Click here
cover image of Die Pro

Die Pro

by Leon de Villiers

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Tiaan is dik vir almal wat hom weer die see wil indwing. By die skool kan hulle nie ophou praat oor hoe die golwe dié vakansie was nie. Glo elke dag perfek. Oh well, great vir hulle, dink Tiaan. Hoop hulle het dit geniet. Daar is seker nie 'n wet wat sê 'n mens móét elke dag in die see lê net omdat jy daar naby woon nie. Maak hom in elk geval siek, ouens wat meer oor surf praat as iets anders. Dink seker hoe meer jy daaroor praat, hoe beter surfer maak dit jou. Met Dirkie was dit anders. Hulle twee kon net sowel verlede jaar die skool gelos en heeldag by die see rondgehang het. Wat het al daardie skoolgaan Dirkie in elk geval gebaat? Sy lewe sou baie meer beteken het as hy liewer die poele bekyk het as om hom moeg te leer aan Wiskunde en sulke snert. En toe drop hy hom. Dirkie, die ou wat altyd vir die grootste golwe kans gesien het, Dirkie, sy beste pel, drop hom solied. En hy wat Tiaan is, bly alleen agter om te verduidelik.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 473.4 KB
  • Adobe EPUB eBook 473.4 KB

Leon de Villiers (Author)

Leon de Villiers is op 25 Julie 1960 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Hercules in Pretoria. Daarna studeer hy aan die Universiteit van Pretoria waar hy 'n BA- en Honneurs BA-graad in Staatsleer en Internasionale Politiek verwer...

More about Leon de Villiers
Die Pro
Copy and paste the code into your website.