Eet gesond, voel goed

ebook Beveg kanker met voeding

By Adéle van der Merwe & Jeske Wellmann

cover image of Eet gesond, voel goed

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"Praktiese advies oor wat en hoe om te eet as jy kanker het ... 'n bruikbare, verstaanbare gids." – Megan Pentz-Kluits, dieetkundige konsultant vir KANSA. Deur reg te eet kan kankerlyers hul immuunstelsel versterk – en beter voel. Twee van Suid-Afrika se voorste kundiges wys in dié boek hoe mense met kanker, hul versorgers en hul families kanker met die regte kos kan bestuur. Met hope resepte, goed verpakte inligting en pasgemaakte maaltydplanne is hierdie boek veel meer as bloot ʼn resepteboek. Dit onderskei tussen die verskillende soorte kanker en gee oplossings vir die spesifieke voedingsprobleme wat gepaardgaan met verskillende behandelings, dit gee raad vir die bestuur van die newe-effekte van kankerterapie, soos ʼn droë mond of naarheid wat dit soms moeilik maak om behoorlik te eet. Die geregte is maklik om te maak en kan aangepas word vir verskillende kosvoorkeure en elke resep sluit dieetkundige wenke in sodat dit volgens die individu se behoeftes aangepas kan word. Hierdie boek help mense met kanker om voor, tydens en ná hul behandeling beter te eet en te voel.
Eet gesond, voel goed