cover image of Anderkant uit

Anderkant uit

Stories oor trauma & hoop

by Hanlie Retief Author · Lise Swart Author

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort bespreking oor die impak van trauma op dié mense se lewens deur die sielkundige Louis Awerbuck en Lise Swart, aanbieders van die radioprogram Wie is ek? Op RSG. Ons kan nie kies wat met ons gebeur nie, maar - soos hierdie aangrypende onderhoude wonderlik illustreer - kan ons wel kies hoe ons reageer op die onverwagte wat na ons kant toe kom.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Edition:
2
Publication Date:
2016

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 551.1 KB
  • Adobe EPUB eBook 551.2 KB

Hanlie Retief (Author)

Joernalis en outeur Hanlie Retief is bekend vir haar eerlike, kritiese - en tog empatiese - onderhoude in Rapport. Dié weeklikse onderhoude is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Onder die joernalistiekpryse wat sy al ...

More about Hanlie Retief

Louis Awerbuck (Author)

Louis is 'n kliniese sielkundige wat sedert 1995 in privaat praktyk is. Sy loopbaan het by die SA Polisie se eenheid vir Misdaadgerigte Sielkunde begin waar hy toonaangewende navorsing gedoen het oor reeksmisdadigers. Hy was betrokke by die opleid...

More about Louis Awerbuck

Lise Swart (Author)

Lise Swart het bekendheid verwerf as agtergrondsangeres vir onder andere Anton Goosen, en as aanbieder van die kookprogram Roer! (KykNET en SABC3), die musiekprogram Pitstop (SABC2) en die tydskrifprogram Kwêla (KykNET). Haar ondervinding as assis...

More about Lise Swart
Anderkant uit
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free