Skep 'n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte

ebook

By Germarie Bruwer

cover image of Skep 'n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Skep 'n Tuiste is 'n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit 'n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot dié met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel 'n nuwe voorkoms gee, oplossings vir 'n gebrek aan ruimte in 'n kind se speelkamer is, of boomstompe in eko-vriendelike koffietafels verander – hulle doen dit met styl en 'n tikkie eiesoortigheid. Hul uitgangspunt is dat jy nie 'n fortuin hoef te spandeer nie. Baie van hul projekte gebruik items in en om die huis of van rommelwinkels. Goedkoop dekoritems word deur die kreatiewe gebruik van verf, papier, materiaal en verbeelding omskep. As jy smag na 'n huis wat jou unieke persoonlikheid weerspieël, jou innerlike styl na vore wil bring, of jou huis volgens 'n knap begroting wil verfraai, Skep 'n Tuiste verskaf al die idees en inspirasie wat jy nodig het.
Skep 'n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte