Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouèr vertrou, algemene kwellings - van koliek, winde en kindersiektes tot eet- en slaapprobleme, hoe om 'n baba- en ouervriendelike roetine te vestig, bors- en bottelvoeding, tande kry, toiletonderrig, ontwikkelingsmylpale, dissipline, vaste kos - met hope inspirasie vir baba- en peutermaaltye, op reis en met vakansie met kleingoed, noodhulp en homeopatiese, medisyne en wenke vir werkende ouers.