Ekseem--jou noodsaaklike gids

ebook

By Regina Malan

cover image of Ekseem--jou noodsaaklike gids

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Ekseem kan jou byna waansinnig maak – maar gelukkig kán dit, met die regte kennis, suksesvol behandel word. Tussen 10 en 20% van mense, volwassenes sowel as kinders, ly op die een of ander tyd onder ekseem. Hierdie boek bring vir alle ekseemlyers hoop. Regina Malan verduidelik in helder en verstaanbare taal hoe jou vel werk en wat ekseem veroorsaak. Sy deel ook die nuutste wetenskaplike kennis oor hoe jy ekseem kan oorkom deur daaglikse velsorg, leefstylaanpassings, mediese behandeling, te let op wat jy eet, bewus te wees van die verband tussen liggaam en siel. 'Ekseem: Jou noodsaaklike gids' verskaf al die jongste inligting asook praktiese advies. Dié boek volg 'n gebalanseerde, geïntegreerde benadering wat jou bemagtig en nuwe hoop gee.
Ekseem--jou noodsaaklike gids