Tussen heinings

ebook

By Corlia Fourie

cover image of Tussen heinings

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Elize is artikelredakteur by 'n nuwe tydskrif. Sarita is verhaalredakteur. In 'n tyd van misdaad en misverstand, van vervreemding en verval, probeer hulle sinvol leef en werk in voorstedelike Johannesburg. Hulle lewens is nou verweef met diĆ© van jonger joernaliste. Langs Elize en haar tienerdogter, Michelle, woon Tom, 'n ouer man wat die dood van sy vrou verwerk. Dan is daar ook Welcome wat tussen hulle swerf. Toenemende geweld ontsien geen heining nie en word 'n wurggreep wat dreig om alles en almal te vernietig. Tussen heinings is aktueel. Die agtergrond is alledaags, bekend. Die karakters – van Elize, wat haarself in elke situasie kan en moet handhaaf, tot Welcome, wat met soveel hoop na Suid-Afrika gekom het – bly in die geheue geprent. Dit is Corlia Fourie se vierde roman.
Tussen heinings