cover image of Kosbaar soos die lewe

Kosbaar soos die lewe

by Christine le Roux

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Subjects

Kosbaar soos die lewe: Elizabeth Benade wonder of sy die regte ding gedoen het om haar werk by die rekenaarfirma te bedank en as huidhoudster te gaan werk vir die moeilike dokter Richard Nel. Sy seuntjie is ʼn handvol, maar dis duidelik dat die kind smag na warmte en liefde. En dis nie lank voor Elizabeth haar oor hom ontferm en betrokke raak by hierdie pa en seun se lewe nie.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 247.1 KB
  • Adobe EPUB eBook 247.1 KB

Christine le Roux (Author)

Christine le Roux was ʼn skuilnaam van Eleanor Baker. Eleanor se eerste roman, Wêreld sonder einde, verskyn in 1972. Tydens haar loopbaan het sy 15 romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die ...

More about Christine le Roux
Kosbaar soos die lewe
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free