cover image of In sneeu geskryf

In sneeu geskryf

by François Loots

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leër. Dekades later, op 'n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy sukkelbestaan in 'n Karoo- dorpie vir die kitsrykdom wat 'n somer by Sizzler's, 'n bordeel in Seepunt, hom beloof. Hier werk hy saam met Stallion, Randy en Cool Daddy. Vir sy kliënte is hy "Frikkie", 'n boerseun wat hul wildste fantasieë waar maak. Wanneer 'n kliënt een aand vir hom 'n gedig oor sneeu voordra, ruk hy Heinrich aan die hart. Later loop Heinrich dié man, Bertus, in 'n kuierplek raak waar die ouens van Sizzler's uithang. Wat hulle twee nie weet nie, is dat die kelner wat vir hulle shooters aandra, teen 'n waansinnige moorddadigheid in sy eie kop baklei.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Umuzi
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 481.4 KB
  • Adobe PDF eBook 1.9 MB
  • Adobe EPUB eBook 481.5 KB

François Loots (Author)

François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en Sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die gedrukte media. Hy is die skrywer van vier ro...

More about François Loots
In sneeu geskryf
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free