We want your feedback!
Click here
cover image of Speurder Kwaaikofski 11

Speurder Kwaaikofski 11

Soene en sirkusse · Speurder Kwaaikofski

by Jürgen Banscherus Author · Ralf Butschkow Illustrator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Een van die beroemde Sirkus Zampano se jongleurs roep Kwaaikofski se hulp in. Pedro se suster, Vanessa, is die ster van die vertoning, maar ewe skielik maak sy elke keer dieselfde fout. Gewoonlik is haar toertjies foutloos en die sirkusbaas ruik lont. Kwaaikofski sal gou moet uitvind wie besig is met skelmstreke in die sirkustent, voordat Vanessa dalk in gevaar is. 'n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2015
Series:
Speurder Kwaaikofski

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 2.9 MB
  • Adobe EPUB eBook 2.9 MB

Jürgen Banscherus (Author)

Jürgen Banscherus is gebore in 1949 en het gewerk as 'n joernalis, 'n uitgewer en 'n onderwyser, voordat hy homself as vryskutskrywer gevestig het in 1989. Intussen het hy bekend geword as een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders en...

More about Jürgen Banscherus
Speurder Kwaaikofski 11
Copy and paste the code into your website.