
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hierdie storie gaan oor Mattie, 'n jong meisie wat op 'n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam totdat daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! 'n Olifant het op Mattie se kamer venster geklop en dit was die begin van wonderlike avonture in 'n geheime droomwêreld gevul met diere. In hierdie book help Mattie vir Ellie die olifant om te vlieg. Ellie bollemakiesie terug aarde toe en Mattie red haar.