cover image of Huisies van papier

Huisies van papier

by Dalena Theron

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa's en 'n onheilige horde honde en katte op 'n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het – ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, 'n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa's verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so 'n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jý die spil raak waarom dié hele spulletjie tol? In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Umuzi
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 685.1 KB
  • Adobe PDF eBook 1.4 MB
  • Adobe EPUB eBook 685.1 KB

Dalena Theron (Author)

Dalena Theron is 'n joernalis met grade in die joernalistiek en sosiale antropologie van die Universiteit van Pretoria. Sy skryf ook kortverhale. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en het in Pretoria en São Paulo gewoon en gewerk. Tans woon sy in Kaaps...

More about Dalena Theron
Huisies van papier
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free