cover image of Boas Mei is verward

Boas Mei is verward

by Tinus Horn

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Boas Mei is verward oor baie dinge. Oor hospitaaldrag en boude wat uitsteek. Oor die kere wanneer sy geliefde hom liefhet. Oor wat om te maak met die wreedheid van die wêreld. So verward is Boas dat hy in die hospitaal beland. Maar oor een ding is hy nie verward nie: wat die probleem in sy kop is. Geleerde dokters kom naby vuisslaan oor daardie probleem. Die breinchirurg proe al die Nobelprys ná hy sy studie oor Boas se brein gepubliseer het. Die neuroloog se vuil bek grens aan Tourette- sindroom soos sy stoei met die probleem. Die dokters lyk maller as Boas self, maar selfs dít help nie. Daar is geen handboek vir wat Boas se kop makeer nie. Tot hulle hom huis toe stuur. En hy sy storie op die kamermuur begin uitskryf. 'n Beter een, want sy ware storie is nie mooi nie. Tinus Horn se aangrypende roman ondersoek geweld en skuld en hoe naby leuens soms aan die waarheid loop.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Penguin
Publication Date:
2015

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 427.6 KB
  • Adobe PDF eBook 5.8 MB
  • Adobe EPUB eBook 427.6 KB

Tinus Horn (Author)

Tinus Horn die skrywer van die romans Droster en Bomskok en die grafiese roman Hemel op aarde. Hy is 'n kunstenaar en maak ook kort animasie­flieks. Hy woon op Stanford.

More about Tinus Horn
Boas Mei is verward
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free