We want your feedback!
Click here
cover image of Speurder Kwaaikofski 10

Speurder Kwaaikofski 10

Monsters, maanlig en mottegif · Speurder Kwaaikofski

by Jürgen Banscherus Author · Ralf Butschkow Illustrator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Kwaaikofski is g'n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onder vreemde omstandighede bedank . . . En net die mees talentvolle speurder in die dorp sal nou die skoolfees kan red! 'n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2015
Series:
Speurder Kwaaikofski

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 3.8 MB
  • Adobe EPUB eBook 3.8 MB

Jürgen Banscherus (Author)

Jürgen Banscherus is gebore in 1949 en het gewerk as 'n joernalis, 'n uitgewer en 'n onderwyser, voordat hy homself as vryskutskrywer gevestig het in 1989. Intussen het hy bekend geword as een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders en...

More about Jürgen Banscherus
Speurder Kwaaikofski 10
Copy and paste the code into your website.