
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Karien van Tonder is vreeslik opgewonde toe haar verloofde, Shaun Morris, haar die projekbestuurder en hoofontwerper van hulle nuwe boetiekhotel maak. Al waaroor sy nie so seker is nie, is die ligging, want hy het wraggies op Hartenbos besluit. Nou moet Karien terugkeer na dié vakansiedorp waar sy saam met haar ma in 'n tuinwoonstelletjie gebly het. En waar sy teen haar sin herinner word aan "Vlam", die rebelse tiener wat sy eens was. Die ergste van alles is dat haar tienerliefde Malan Hugo nog op die dorp is – en hy het sowaar nóg aantrekliker geraak. Waarom reageer sy steeds so intens op Malan? Is sy dan nie seker van Shaun nie?