
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer 'n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer 'n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie dié skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?