
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Danielle Krause wil tyd maak om 'n speurverhaal te skryf, maar haar suster, Magdeleen, en diƩ se nuwe man span haar voortdurend in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle 'n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as "instaanmammie" in 'n buurt waar sy graag sal wil woon, met die voorwaarde dat sy nie in die oggende aan diens moet wees nie. Nooit het sy kon dink dat die ryk en aantreklike wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy dogtertjie, Nina, te help nie . . . Maar sal Meyer ooit die tragiese dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir 'n nuwe liefde?