
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Gabi kan haar diepste geheime in Donnabelle se rooibruin perde-ore fluister. Wanneer sy met Donnabelle praat, voel dit of haar ma nog hier op die plaas by haar is. Maar die jare toe haar ma en die sportperd internasionale ruiterkunskompetisies gewen het, is nou vergete. Donnabelle is twintig jaar oud en afgetree. Dit is waarom Gabi so graag haar twee vullens wil opspoor – om iets van haar ma op hulle stoetplaas lewend te hou. Die soektog lei haar na 'n landbouskool in die Kaap . . . Maar kan 'n Bolandse perdefluisteraar 'n plaasmeisie van NamibiĆ« iets oor perde leer?