Boomkastele

ebook

By Schalk Schoombie

cover image of Boomkastele

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Dit het begin met 'n wit moerbeiboom en 'n witstinkhoutboom. Hartvormige blaar en blinkgroen dunblaar. Celtis africana en Morus alba. Twee reuse wat drie meter uitmekaar geplant is en met verloop van dekades inmekaar gewroet het. 'n Afgetrede navorser sweer wraak nadat sy buurman twee reusagtige bome tussen hul erwe laat afkap. Terselfdertyd kom 'n Johannesburgse misdaadverslaggewer op die spoor van die berugte Sirkelman, 'n graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se Vitruviaanse Man op geheimsinnige wyse op stadsmure aanbring. Die spoor lei uiteindelik na 'n bouval in Hillbrow . . . maar wat het 'n magdom verstrengelde stories en raaisels werklik met mekaar gemeen? 'n Verhaal oor monsterbome, scammers, sonde met die bure, donker perde – en die absurde.
Boomkastele