
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Swangerskap is nie net 'n biologiese reis nie, maar ook 'n geestelike reis. Met 'n predikant en 'n ginekoloog as medeskrywers vier hierdie boek beide dié reise. Dit maak ons opnuut bewus van die wonder van konsepsie en hoe God ons by die skepping van ons kinders wil betrek. Naas die mees onlangse inligting oor hoe jou baba in elke trimester ontwikkel, bied dit ook praktiese inligting vir geestelike groei – waarvoor en hoe om te bid vir jou baba en julle toekoms saam. Met ware ervarings van gebedverhoring en wonderwerk-verhale, sowel as praktiese raad oor bid (ook ná jou baba se geboorte), is dié gids onontbeerlik vir elke verwagtende ma of pa wat erns maak met die wonderlike reis wat voorlê.