
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Ná jare van vervreemding beland Maddaleen Retief weer op haar oupa se plaas – danksy 'n brief van sy dokter, François Dumas. Maddaleen raak verstrengel in 'n bitter tweestryd tussen François en Simon van Marq – om die verwaarloosde Grasbult, en beslis nie om haar nie! Sy besluit om die plaas self reg te ruk, al weet sy niks van boerdery af nie. Maar met Simon se duister motiewe het sy haar heeltemal misgis . . .