Reenboog op die horison

ebook

By Susanna M. Lingua

cover image of Reenboog op die horison

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg – met die enigste skuiling vir die nag 'n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. Sy ongegronde aantygings laat Rhoda se drome soos 'n kaartehuis ineentuimel. Selfs haar ouers verwerp die swanger meisie. Terug in Lissabon kan Duarte die blonde Rhoda nie vergeet nie – die enigste vrou wat hy, getrou aan die De Malandrinos-tradisie, ooit in sy lewe sal kan bemin. Tog trou hy met Angela Castellano. Haar swangerskap dryf hom om weer 'n spermtoets te laat doen – wat bewys hy is wel vrugbaar. Duarte probeer Rhoda opspoor, maar daar is 'n legio hindernisse. Hy is getroud, sy vrou swanger – en Rhoda kan sy bitter verraad destyds nie vergewe nie. Sy leef net vir klein Raymond, die ewebeeld van sy Portugese pa.
Reenboog op die horison