
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die noodlot skommel Ronel Zeiler se kaarte lelik deurmekaar toe 'n oorambisieuse Mathys Louw besluit om hul liefde te verraai ter wille van 'n skatryk Enid Killian se geld. 'n Flirtasie met Ronel is steeds op sy spyskaart . . . En om die Portugese markies Ramon de Malandrinos te laat glo dat Ronel eintlik 'n flerrie is, pla sy gewete glad nie. Wanneer Ronel na die Switserse Alpe vlug om Mathys uit haar hart te sny, kruis haar paaie weer met die gehate markies s'n. Ramon besef dat Mathys se aantygings ongegrond was . . . Net toe die liefde 'n brug tussen die blondekop en die dinamiese markies begin bou, breek Ramon se pa dit af. Hertog Duarte de Malandrinos sal enigiets doen om Consuela Valasques as skoondogter te kry. Hoe anders kan hy die winde van herinnering uit sy lewe weer? Want Ronel is feitlik die ewebeeld van sy geliefde Thea . . .