
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Thero van Zyl, beeldskone maar bedorwe sosiale vlinder met 'n geheimsinnige kwaal, is verplig om die eksentrieke kluisenaarsdokter in die Drakensberge te besoek. Magriet, haar plat-op-die-aarde niggie, moet saam. Alte gou besef Magriet dat dokter Emile Fraser geen speletjies duld nie. Of so dink Magriet – totdat sy gewese liefde, Alta Eksteen, en haar seuntjie by die hospitaal opdaag . . .