Louisa du Toit Omnibus 9

ebook

By Louisa du Toit

cover image of Louisa du Toit Omnibus 9

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In Sy was 'n somerdeel kom Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om ʼn stuk dorpsbeplanning vir sy firma te doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en dié se pragtige dogter Jeannie nie alles omtrent sy verlede uitvind nie? In Dan kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel. In Skerwe van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy aanneemsuster, Madie, ook ʼn pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoë eise, terwyl Madie verlief raak op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet en Madie toenemend van mekaar verwyder. En in Lamplig teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf, maar hy is haar niggie se kêrel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, ʼn speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe ʼn sprokie groei?
Louisa du Toit Omnibus 9