Beste van Eet vir Volgehoue Energie

ebook Lae-GI, lae-vet

By Gabi Steenkamp

cover image of Beste van Eet vir Volgehoue Energie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die topverkoper-reeks Eet vir Volgehoue Energie het derduisende Suid-Afrikaanse gesinne die afgelope dekade gehelp om gesonder - en lekkerder - te eet. Die GI-slim manier van eet verseker jou nie net heeldag van energie nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in en kan jou help om gewig te verloor, jou bloeddruk te verlaag, jou cholestrol te verlaag, tot laatmiddag nog op en wakker te voel, beter te presteer op die sportveld, hiperinsulinemie en insulienweerstand te verminder, en beter te konsentreer. Die skrywers het die beste resepte uit die reeks uitgekies vir hierdie boek. Dit sluit lae-GI-weergawes in van die gewilde geregte soos lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek - wat bewys dat heilsame kos ook smulkos kan wees.
Beste van Eet vir Volgehoue Energie