Moestas

ebook 'n Raaiselroman

By Deborah Steinmair

cover image of Moestas

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Claude loer vieserig na die skerm. "Dude, die profile pic is van 'n skapie met 'n bleeding heart en 'n kruis, nogal corny. Die cover photo is 'n landscape onder dramatiese wolke, 'n hek soos die poorte van paradise, met die naam van die ministries in goud gespreide metaal bo-op dit en in die background 'n moerse wit sirkustent." Claude doen wat hy lankal moes gedoen het. Hy grawe rond vir sy roots. Hy het nog nooit geglo in rewind en reverse nie. Hy het vorentoe gelewe. Tot die verlede hom opgetrip het. Aga, Jesse, Claude en Stasi, vier karakters waarmee lesers in Die neus (2012) en Wenkbrou (2013) kennis gemaak het, tree in Steinmair se derde raaiselroman weer eens op die voorgrond – diĆ© keer met Claude en Stasi aan die stuur. 'n Spanningsvolle verhaal oor tentkerke, charlatan-predikers, boetedoening en aanvaarding, met deernis en humor geskryf.
Moestas