We want your feedback!
Click here
cover image of Emma en die Creepy Komplot

Emma en die Creepy Komplot

Emma

by Marianna Brandt

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer nĂ¡ die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleienaar, die Plottenboers, Jori Appelgryn en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen? Emma besluit natuurlik om ondersoek in te stel, maar niks kan haar en Zoltan egter voorberei op die gruwelike fonds wat hulle een aand in die koelsakke ontdek nie . . .

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2014
Series:
Emma

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 291.4 KB

Marianna Brandt (Author)

Marianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy 'n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by H&R is: Die geheim van die toringkamer, Die Stout-sterte. Van Texel...

More about Marianna Brandt
Emma en die Creepy Komplot
Copy and paste the code into your website.