Die breinchirurg se dieët

ebook Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

By Dr. Adriaan Liebenberg

cover image of Die breinchirurg se dieët

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en
idees vir 'n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg,
internasionaal gerekende breinchrirurg, 'n maklike, veilige en
gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde
permanent af.
Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenberg
sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy
breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy
houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70 kg verloor
en handhaaf sy nuwe gewig al vir byna drie jaar lank.
Die breinchirurg se dieet vertel dr. Liebenberg se inspirerende verhaal
in eenvoudige, reguit taal. Dié gids wys hoe ons ons breinkrag kan
gebruik om ons eetgewoontes aan te pas op 'n natuurlike manier. Dit
bemagtig mens met kennis oor kossoorte wat jou maer en gesond
hou, en sit stap-vir-stap uiteen hoe jy beheer oor jou welstand kan
neem sonder om staat te maak op modediëte of eetlusdempers.
Dié sakpasboekie verskaf volledige inligting oor die energiewaardes
van kossoorte en bevat heerlike maaltydplanne wat help met
gewigsverlies sonder lyding en skuldgevoelens.

Die breinchirurg se dieët