
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Adri Basson se droom om internasionale roem as mannekyn te verwerf, word 'n werklikheid toe 'n Franse modebaas haar raaksien. Maar al uitweg om 'n verblyfpermit in Frankryk te bekom, is 'n geriefshuwelik. Haar voorwaardes? Die kandidaat moet geen liefde van haar verwag nie, en ook nie op haar werk inbreuk maak nie. Want Adri se loopbaan beteken vir haar alles. Toe die hertog Luciano del Rusconi aanbied om met haar te trou, stem die ambisieuse Adri goedsmoeds in.Waarmee sy egter nie rekening hou nie, is dat die hertog sy eie voorwaardes het . . .