Steve Hofmeyr 50

ebook

By Steve Hofmeyr

cover image of Steve Hofmeyr 50

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met 'n geweldige aantal toegewyde bewonderaars.<br> Die boek bevat foto's uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man en Egoli. Dit volg sy loopbaan as 'n musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto's van hom op die verhoog, agter die skerms en op toer. Dit sluit ook Steve se verhouding met die media, sy aktivisme en liefdadigheidswerk, en sy gevierde loopbaan as skrywer in. Die boek bevat 'n magdom foto's met byskrifte wat Steve self geskryf het.<br> Hierdie boek word uitgegee in die jaar dat Steve Hofmeyr 50 word en sy 25 jaar in die musiekbedryf vier, en is 'n moet-hê vir al sy bewonderaars.</p>
Steve Hofmeyr 50