
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Uiteindelik! 'n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wêreld van multimediatekste betree – ons bied aan 'n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan. Die leerdersboek en onderwysers is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur
beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk
'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
te fokus op kommunikatiewe en teks- en temagebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer te laat plaasvind
'n wye verskeidenheid piekfyn tekssoorte aan te bied volgens die eietydse temas
volledige onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
'n formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel
aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser in te sluit deur op die kieslys van die DVD op "Lees" te kliek en die dokument uit te speel vir die onderwyserslêer. Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.
Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.