Piekfyn Afrikaans Huistaal Leerdersboek Graad 10

ebook Piekfyn Afrikaans

By Riens Vosloo

cover image of Piekfyn Afrikaans Huistaal Leerdersboek Graad 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat interessante en kontemporêre leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou deeglik vir Graad 11 sal voorberei. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop en die piekfyn Indeks gaan jou voorberei vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook
  • vir begrip en pure genot liplekker tekste lees
  • in verskillende sosiale situasies seepglad kommunikeer
  • verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik
  • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer
  • noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik
  • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf. Maar dit is nie al nie. . . Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy na al die mense van Mandela-rylaan kyk. Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie film en filmsterre! "Mandela-rylaan se stories" is 'n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure Geniet 'n Piekfyn-leerervaring!
  • Piekfyn Afrikaans Huistaal Leerdersboek Graad 10