Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids
ebook ∣ Piekfyn Afrikaans
By Riens Vosloo

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Piekfyn Afrikaans Graad 11 se Onderwysersgids
is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Graad 11-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun
fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerder benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en 'n wye verskeidenheid tekssoorte
ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk
bevat 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit. Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.