Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
ebook ∣ Piekfyn Afrikaans
By Best Books-paneel

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek bevat interessante leerstof én volkleurillustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Die taalinhoud, aktiwiteite en speletjies word met dié van ander vakke geïntegreer sodat dit die leerders se ervaringswêreld verryk en hul voorberei vir Graad 6.
Die boek sal leerders help om oor onderwerpe te gesels; vlot te praat en te toesprake lewer; taalstrukture foutloos te gebruik; en transaksionele/kreatiewe tekste te beplan en te skryf.