? Huis vir Ester

ebook

By Carol Campbell

cover image of ? Huis vir Ester

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir 'n huis. In Oudtshoorn se snerpendewinter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van 'n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en 'n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie 'n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig.'n Huis vir Ester is 'n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheidwanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.

? Huis vir Ester