cover image of Vriende en verraad

Vriende en verraad

Karatekas #1 · Karatekas

by Anzil Kulsen

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Warren het in die laaste kampioenskappe die beste in die dojo gevaar. Hy ontdek dat sy beste vriend, Divan, wat al 'n rooi gordel het, bedreig voel deur hom. Die verhouding tussen hulle versleg toe Warren ook gekies word om na die groot kampioenskap in Durban te gaan. Warren vind uit dat sy ma nie genoeg geld het om die inskrywingsgeld te betaal nie. Hy wil sterf van teleurstelling. Kyla bring al hoe meer tyd by Warren deur en hy vertrou Divan al hoe minder. Gaan Warren by die kampioenskap in Durban uitkom? Hoe gaan hy kies tussen Divan en Kyla?

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Struik Kinders
Publication Date:
2014
Series:
Karatekas

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe PDF eBook 7.4 MB
  • Adobe EPUB eBook 2.5 MB

Anzil Kulsen (Author)

Anzil Kulsen is 'n bekende jeugboekskrywer van Upington. Van haar debuutroman vir tieners, Zita, het meer as 20,000 boeke verkoop. Sy publiseer gereeld in tydskrifte en is passievol oor lees en kinders. Voltyds werk sy as leesprojekfasiliteerder w...

More about Anzil Kulsen
Vriende en verraad
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free