Klou van die Ninja

ebook Monstermaan #2 · Monstermaan

By Louis van Niekerk

cover image of Klou van die Ninja

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Met Klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.Niël-hulle se nuwe buurman is 'n Japanees en Niël weet sommer dat hy 'n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Niël se bestaan.Maar dan sien Niël 'n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Niël se lewe 'n nagmerrie waarin 'n man met 'n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of the Tiger, by hom spook.Die ergste is dat niemand Niël wil glo nie en dat almal dink dit is net sy verbeelding.

Klou van die Ninja