Schalkie van Wyk Keur 11

ebook

By Schalkie van Wyk

cover image of Schalkie van Wyk Keur 11

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Vuur van verlange: Lizelle vlug na 'n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop begin haar pa se sakeryk te wankel. Te jonk vir liefde: Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvan 'n brief wat haar lewe 'n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies. Wanneer die skadu's wyk: Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar diƩ verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand 'n gesprek wat kennelik nie vir haar ore bedoel was nie.
Schalkie van Wyk Keur 11