We want your feedback!
Click here
cover image of Speurhond Willem en die diamantdiewe

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Speurhond Willem

by Elizabeth Wasserman Author · Chris Venter Illustrator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie en na New York, waar hulle 'n bende moes aankeer wat bekendes se skoothondjies ontvoer.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2014
Series:
Speurhond Willem

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 6 MB

Elizabeth Wasserman (Author)

Elizabeth Wasserman is 'n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Benewens Speurhond Willem skryf sy ook die Anna Atoom- en Di...

More about Elizabeth Wasserman
Speurhond Willem en die diamantdiewe
Copy and paste the code into your website.